Besmette, vuil, brak, sout, en alle ongesonde water toestande vir menslike gebruik kan met n Tru-Osmose of te wel “Reverse Osmosis” en staan ook bekend in die algemeen as R.O.’s behandel word. Hierdie toestelle kan in verskillende fases verkry word met n verskillende hoeveelheid van filters wat dit mag gebruik om u water te suiwer.
Hierdie watersuiwerings toestelle is baie gewild omdat so effektief is en baie lae onderhouds kostes behels. Filters word tussen 12 en 18 maande vervang, afhangende van die volume water wat daardeur gaan gedurende die tydperk.
R.O’s verander enige water naby na die gehalte van reën water, en sal u van baie beter gesondheid verseker.
Talle siektes en skete kan aan besoedelde of kalk water toegeskryf word soos nierstene ens.
Watersuiweraars verwyder oor die algemeen alle chloor neerslae uit die water wat deur owerhede gebruik word omwater mee te suiwer. Chloor is baie ongesond vir die mens en dit is belangrik om dit uit die water te verwyder alvorens u daarvan drink.
Onsuiwerhede word deur water steriliseerders geneutraliseer en verwyder om aan u suiwer, gesonde water te voorsien.
In sommige areas word drukpompe verlang om die nodige druk te verkaf vir die watersuiweraar, of versagter, om effektief te werk. Ons verkaf dan ook hierdie druk pompe aan u waar benodig.
Minerale Pot
Reverse Osmosis
Counter Top or Undercounter

Free standing mineral pot with purifier and mineraliser
Water Capacity: 6 liters tap water in top bowl and 10 liters mineral water in bottom bowl
Available in White Only
Ideal for home or holiday use
Call us today for more information

Directly connected to the water supply under the counter
Membrane purifies water by removing particles of 0.0001 micron and larger
Now Available with added mineraliser
Call us today for more information

Directly connected to water supply either top or under counter installed
Easy to install
Chlorine free water
Call Us Today for more information

