Vergeet die koste van 'n nuwe geyser, dink aan die ongemak om sonder een te wees en natuurlik die groot skoonmaak daarna. Vervan 'n pyp binne die badkamer muur en kyk met watse gemors jy daarna sit.
Waterversagters verander "harde water" na "sagte water" toe. Daar is verskeie water versagter produkte in die mark met verskillende metodes waardeur die water versag word. Dit wissel van hars spoelings tot toestelle wat deur middel van elektroniese komponente kalk uit die water verwyder.
Die Hydro Health water ontkalker wat maklik in u huidige water toevoer sisteem geinstaleer kan word werk met die nuutste elektroniese komponente.

Die grootste voordeel hiervan is anders as konvensione versagters verg die Hydro Health geen onderhoud nie.
Die elektroniese komponente in die sisteem dra 'n lewenslange waarborg.
Natuurlik die beste van alles is die ses maande geld terug waarborg. Indien u nie tevrede is met die resultate nie gee u dit eenvoudig net terug en ontvan u geld terug.
Wanneer die hardheid uit water verwyder is word self wasmiddels soos sepe baie meer effektief en minder word benodig om dieselfde resultate te bereik.
InĀ sommige areas word drukpompe verlang om die nodige druk te verkaf vir die watersuiweraar, of versagter, om effektief te werk. Ons verkaf dan ook hierdie druk pompe aan u waar benodig.
Skakel ons vandag!

